DIE TROUE VAN
Sindy-Mari Snape en Frederick Coenraad Bothma
Ons nooi U met vreugde uit na ons huweliksbevestiging
Ons Groot Dag
30 September 2023 om 15h00
Seremonie en Onthaal
De Haven Oost Wedding Venue 39 Kraalfontein, Rayton
R.S.V.P teen 15 Augustus 2023
Kleredrag: Semi-Formeel
Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar
Geskenke
Hier is ‘n wenkie vir ‘n geskenkie, beskou ons nie as astrant, as ons eerder vra vir kontant
Ons kan nie wag on julle te sien nie.
Laat ons asseblief weet of julle ons spesiale dag sal bywoon.
R.S.V.P.
Laat ons asseblief weet of julle ons spesiale dag sal bywoon.
Akkommodasie
De Haven Oost
- www.dehavenoost.co.za
- 071 671 5176
Liebencharm Guest House
- www.liebencharm.co.za
- 083 417 5873
Diamantvallei
- www.diamantvallei.co.za
- 012 941 9296